“In werklikheid leef ons in ‘n gebroke wêreld wat nie sin maak nie. Waar slegte dinge met goeie mense gebeur. Maar tog volhard ons, want geloof is al wat ons het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gidion du Toit"
Foto’s: Uniforms en helder kleure om 9-jarige ‘vegter’ te groet
“Gidion was ʼn ligfakkel wat vir my, en vir soveel ander mense, intense lig gebring het. Maar die hartseer van ʼn ligfakkel is dat dit nie lank hou voor dit uitbrand nie. Gidion se intense lig het ná minder as tien jaar uitgebrand.”
Gidion dán finaal gegroet: ‘Die tyd was te kort’
“Ek is in ʼn miljoen stukkies gebreek. Ek dink nie die res van my lewe sal lank genoeg wees om al die stukke weer aan mekaar te plak nie. Elke enkele stukkie het vir Gidi op.”
Gidion verloor sy stryd
“Gidi se stryd op aarde is verby. Ons magtige vegter is by Jesus.”
Groot terugslag vir Gidion: ‘Hy is nou in God se hande’
“Ek glo opreg hy is nie in sy liggaam nie. Dat God hom styf in sy skoot vashou terwyl sy liggaam óf herstel óf versleg.”
Verligting ná 9-jarige anemielyer se oorplanting
“Die eerste 100 dae is ’n kritieke periode. Daarna kan ons begin asemhaal.”
Komplikasies ná 9-jarige anemielyer se beenmurgoorplanting
“Ek dink dit was die ergste 20 minute van my hele lewe.”
Kruispad vir 9-jarige anemielyer: ‘Ek het dit nie sien kom nie’
“Ek kan dit nie beskryf nie. Die vrees, angs en onsekerheid. En dan die tergende vraag: Neem ek die regte besluit?”
9-jarige anemielyer: ‘Die dag het gekom!’
“Ek is opgewonde, ek is op my senuwees, ek is bang, ek is gelukkig, ek is verlig; ek voel 20 000 emosies op een slag!”
‘Normale kind-wees’ lê eindelik voor vir 9-jarige anemielyer
“Daar is regtig nie woorde nie. Dit voel onwerklik. Ek weet dat dit danksy die krag van gebed is.”
Terugslag vir jong anemielyer en gesin
“Die skenkers weet nie dat die ontvanger ʼn negejarige seuntjie is nie, hulle weet net dat dit ʼn Suid-Afrikaanse persoon is.”
Ouers oorstelp ná mediese fonds dekking toestaan
“Ons is totaal oorbluf. Ek tjank al die hele dag my oë uit my kop uit en ek is só ontspanne vir die eerste keer in maande.”
Video: Klein Gidion se brandweerman-droom bewaarheid
Al byna een dekade lank veg die negejarige Gidion du Toit dapper en verbete teen ʼn seldsame genetiese siektetoestand wat jaar ná jaar sy drome laat wankel. Nou is dié jong seun se gróótste droom, om eendag ʼn brandweerman te word, vir ʼn enkele dag bewaarheid.
Ouers pleit vir 9-jarige met seldsame siekte
“Toe die pyn nie weggaan nie, het ek effens bekommerd geraak, maar ek het die hospitaal gebel en hulle het my gerusgestel. Later die dag het hy my in die oë gekyk en gesê: ‘Mamma, help!’ En toe begin hy opgooi. Ek het met hom hospitaal toe gejaag.”