Die Stormers het tydelik tot die tweede posisie (52 punte) op die Verenigde Rugbykampioenskap se punteleer ingeskuif.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Glasgow Warriors"
VRK-rugbyreeks: Diepte kan grootste rol speel
Die Glasgow Warriors het Vrydagaand op hul tuisveld na die tweede posisie op die puntelys opgeskuif.
Gemengde welslae vir Cheetahs, Kings in Pro14
Pienaar skitter vir Vrystaters, Kings buig die knie in laaste 10 minute.
Pro14: Kings maak soos die Bokke met hul min besit
Die Southern Kings het, soos die Springbokke verlede week in die verrassende oorwinning teen die All Blacks, hulle Saterdag teen die Glasgow Warriors nie veel aan besit en gebiedsvoordeel gesteur nie.
Pro14: Groot pak vir Cheetahs ná hul rustyd-voorsprong
Die vernaamste waarneming uit die Cheetahs se eerste tuis-Pro14-wedstryd Saterdagaand is dat hulle nog baie ver daarvan is om ʼn faktor in die liga te wees, maar dat hulle tóg ʼn hele paar spanne vorentoe gaan skrik maak.
Dis maar weer sulke tyd vir die Kings
Glasgow Warriors: gespeel sewe, gewen sewe. Southern Kings: gespeel sewe, verloor sewe.
‘Nuwe’ Cheetahs se durf en verdediging beïndruk
Waar kom hierdie ‘nuwe’ Cheethasspan van die afgelope weke vandaan?
Cheetahs mik na ontwykende vier na mekaar
Kan die Cheetahs dit Vrydagaand vier na mekaar maak?