Die OVK het tydens ʼn voorlegging oor sy gereedheid vir die kiesstryd gesê daar is nou 26,1 miljoen geregistreerde kiesers op die nasionale kieserslys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Glen Mashinini"
OVK-voorsitter sê bande met Zuma is ‘slegs professioneel’
Glen Mashinini, wat vandeesweek as die nuwe voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aangestel is, het Vrydag tydens sy eerste perskonferensie vrae beantwoord oor sy geloofwaardigheid gegewe sy verbintenis aan pres. Jacob Zuma.