Simpson is bykans ʼn jaar gelede van moord aangekla nadat hy glo die 17-jarige Qiniso Dlamini op sy plaas naby Glencoe in KwaZulu-Natal doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Glencoe-skietvoorval"
Borgtog vir Glencoe-boer ná maande agter tralies
“Dit was ses maande te lank,” sê Garth Simpson se regsverteenwoordiger.
Hof hou Glencoe-boer agter tralies
Garth Simpson gaan appelleer nadat hy borgtog geweier is.
Glencoe-boer steeds agter tralies
Garth Simpson staan onder meer tereg op aanklag van moord ná die skietdood van ʼn tiener verlede maand.
AfriForum staan Glencoe-boer by met moordklag
Garth Simpson staan onder meer tereg op ʼn aanklag van moord ná die skietdood van ʼn tiener verlede maand en het Donderdag weer in die hof verskyn.
Boer in hof ná tiener se skietdood
Garth Millen Simpson (68) het Woensdag in die Glencoe-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn ná ʼn tienerseun verlede week op sy plaas doodgeskiet is.
Boer aangekla ná tiener se skietdood op plaas
Die verdediging is in die besit van ’n selfoonvideo wat volgens hom sy weergawe steun, hoewel die staatsaanklaer glo weier om die video as bewysstuk te aanvaar.