“Voordat Intacta in 2015 vrygestel is, het Brasiliaanse boere ʼn gemiddelde opbrengs van 2,9 t/ha gekry. Vyf jaar later kon hulle oeste van tot 3,5 t/ha afhaal.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Glifosaat"
Landbou gaan gebuk onder tekort aan glifosaat
Die wêreldwye glifosaatverskaffingsketting is die afgelope tyd deur ʼn reeks terugslae (sommige opspraakwekkend) getref, wat gewasprodusente onder geweldige druk geplaas het.