Berigte het opgeduik dat toerusting vir padsluitings en omheinings nie betyds op die oggend van die geleentheid opgedaag het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Global Citizen"
Video: 15 in arres ná chaos buite FNB-stadion
“[Polisiebeskerming] was ontoereikend en ons kon beter gereageer het,” het Cele later erken.
Oprah dra Gert-Johan Coetzee by Global Citizen fees
“Dit was ʼn eer om Oprah in my ateljee te hê. Sy is so ʼn wonderlike, nederige, oorspronklike siel.”
Foto’s: Plaaslike ontwerpers maak rok vir Beyoncé
“Dit was nog altyd ons missie om vir Beyoncé ʼn uitrusting te maak, maar ons het nooit gedink die dag sou so spoedig aanbreek nie.”
Sewe vas ná talle konsertgangers glo beroof is
Volgens Sun is daar ʼn veiligheidsarea opgestel waar konsertgangers vir taxi’s kon wag, maar sommige taxi-operateurs het vermoedelik hul passasiers gevra het om na die nabygeleë vulstasie te stap om daar opgelaai te word en konsertgangers het sodoende buite die veiligheidsarea beweeg.
Mense glo beroof tydens konsert by FNB-stadion
Mense het op sosiale media vertel die stadion het in ʼn “oorlogsone” verander met talle mense wat glo van hul waardevolle besittings beroof is, asook vroue wat daar naby vir vervoer gewag het wat glo geteister is.