Moenie toelaat dat ontsmettingsmiddels of die herhaaldelike was van jou hande jou vel uitdroog nie. Gloves In A Bottle is ʼn alles-in-een beskerming- en droëvelsorgroom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gloves in a Bottle"
Beskerm jou vel teen ontsmettingsmiddels met dié vogroom
Dié produk is die oplossing om jou vel te beskerm en te voed terwyl jy deurgaans jou hande tydens die Covid-19-pandemie moet was en ontsmet.