Godfrey Oliphant, adjunkminister van minerale hulpbronne, het Woensdag reageer nadat die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley hom gewaarsku het om sy varkplaas, Kaktusplaas, in Warrenton in die Noord-Kaap skoon te maak of hulle gaan beslag lê op al die diere.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Godfrey Oliphant varkplaas"
Oliphant se plaas glo ʼn “varkhok”
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Kimberley het Godfrey Oliphant, adjunkminister van minerale hulpbronne, gewaarsku om sy varkplaas, Kaktusplaas, in Warrenton in die Noord-Kaap skoon te maak of hulle gaan beslag lê op al die diere.