Die Vereniging van Staatsamptenare het woedend gereageer ná die dood van ʼn vrouebewaarder tydens ʼn gyselaarsdrama by die Goedemoed-gevangenis in die Vrystaat. Die PSA het die skuld vir Nomsa Joyce Stuurman se dood op die departement van korrektiewe dienste gepak. Die vakbond beweer daar is ʼn personeeltekort by dié gevangenis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Goedemoed-gevangenis"
Tronkbewaarder sterf tydens gyselaardrama
ʼn Vroulike tronkbewaarder van Goedemoed-gevangenis is dood toe sy met ʼn skerp voorwerp aangeval is.