Gold One-mynwerkers betrokke by verlede maand se beweerde gyselaarsdrama wil nou stem watter vakbond die septer by dié myn in Springs sal swaai.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gold One-myn"
Myndrama kom tot einde
“Dit was onmenslike optrede van Amcu wat ernstige gesondheid- en veiligheidsrisiko’s vir die werkers ingehou het, en dít komende van ʼn vakbond wat verkondig dat hul unie op Bybelse beginsels gegrond is.”
Sommige werkers na oppervlak ná myndrama
Die vakbond Amcu sê meer as 500 mynwerkers bly ondergronds vir ʼn “sittende betoging”, maar van die werkers wat na die oppervlak gekom het, sê hulle was wel teen hul wil aangehou.
‘Gyselaarsdrama’ duur voort by Gold One-myn
Die dispuut hou verband met vakbondverteenwoordiging by die myn.
Myners gyselaar gehou by Gold One-myn
“Enige optrede wat die lewens en veiligheid van dié mynwerkers bedreig, is onaanvaarbaar. Ons versoek dat alle mynwerkers onmiddellik en veilig vrygelaat sal word.”