Die polisievoertuig is deur ʼn onbekende aantal insittendes van ʼn silwergrys BMW aangeval. Die verdagtes het op die voertuig losgebrand totdat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Golden Highway"
Inwoners betoog, versper nóg JHB-paaie
Inwoners van Orange Farm, suid van Johannesburg, het Woensdag betoog deur klippe en bande wat aan die brand gesteek is op hoofpaaie in die gebied te plaas.
Vier vas vir polisievangwa-bom
Vier mans gaan Vrydag in die Johannesburgse landdroshof verskyn in verband met die polisievangwa wat Maandag tydens ʼn mislukte ontsnappingspoging opgeblaas is.