Paramedici het vier mans op die sypaadjie aangetref. Die owerhede was reeds op die toneel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "goodwood"
Polisie slaan toe op sowat R2,5 m se dwelms
Daar is onder meer op 187 rondes ammunisie, 4,5 kg tik, 1 600 Mandrax-tablette, 70 Ecstacy-tablette, 900 g kristal-metamfetamien en 900 g kokaïne beslag gelê.
Rugbyspeler sterf ná besering
“Ons was so opgewonde oor al die toekomsplanne was ons gemaak het, maar die Here se plan vir jou was anders, my lief.”
Rugbyspeler breindood verklaar ná duikslag
”In al die jare dat ek al afrig, het ek nog nooit so ʼn goeie kaptein gehad nie. Kylie was my yster!’
Vrou ná 13 jaar met familie herenig danksy weldoener
Daar was iets omtrent haar wat Anton nuuskierig gelaat het: haar storie was nóg soortgelyk nóg verskillend aan dié van duisende ander op Suid-Afrikaanse strate; daar was iets aan haar verhaal wat hom bygebly het.
Man in hof oor ‘daggalaboratorium’
William David Lowe Donald (65) het Donderdag in die Goodwood-distrikshof verskyn op aanklag van daggahandel.
Man wou glo dossier koop
ʼn Man wat teregstaan op aanklag van dronkbestuur, het Maandag in die hof verskyn op aanklag dat hy die dossier vir sy saak wou koop.
Roofverdagte spog glo ma is LP
ʼn Man wat glo tydens sy inhegtenisname gespog het dat sy ma ʼn lid van die parlement is, het in die Bellville-landdroshof in Kaapstad verskyn.
Vermeende pedofiel sterf in die tronk
Roger Haupt (77) wat in die hof verskyn het vir seksuele misdrywe teen jong dogters is twee weke gelede reeds in die Goodwood-gevangenis oorlede, het ʼn beampte van die departement van korrektiewe dienste Vrydag gesê.