Die kind is op die toneel dood verklaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Goue Hoofweg"
Betogers versper JHB-snelweg
Die Johannesburgse metropolisie het Dinsdag motoriste versoek om sekere dele van die Goue Hoofweg, suid van Johannesburg, te vermy nadat inwoners van Lehae naby Lenasia dit met klippe versper het.
Nog ʼn skoolkind doodgery
Nog ʼn skoolkind is Donderdagoggend doodgery nadat hy op pad skooltoe ʼn deurpad wou oorsteek.