Die liggaam van Johannes Adriaan Hoffman, ʼn lid van die departement van omgewingsake se oorwinterspan wat onlangs tydens sy tweede ekspedisie na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan gesterf het, is op pad terug na Kaapstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gough-eiland ekspedisie"
SA-man sterf tydens ekspedisie
Johannes Adriaan Hoffman, ʼn lid van die oorwinterspan, is Dinsdagoggend vroeg tydens sy tweede ekspedisie na Gough-eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan oorlede.