Elize Perrin skryf oor hoe die boerderygemeenskap van Graaff-Reinet en die Groot-Karoo die droogte en Covid-19 beveg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Graaff-Reinet"
Peuter sterf toe ma agteruit ry
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag.
Moord nou ondersoek ná babalykie in hangkas
Volgens die polisie word daar nog gewag op die uitslae van DNS-toetse wat verder lig op die ondersoek sal werp.
Pa kom op babalykie in dogter se kamer af
Die liggaam was in ʼn handdoek toegedraai en in die kas versteek.
Tweejarige sterf in ongeluk buite Graaff-Reinet
Die ongeluk het kort na 03:00 Vrydag op die pad tussen Aberdeen en Graaff-Reinet gebeur.
Graaff-Reinet-moord: Twee laat vaar aansoek om borgtog
Die polisie het verlede maand ʼn anonieme wenk gekry oor die liggaam wat langs die N9, in die rigting van Middelburg, gelê het.
Liggaam buite Graaff-Reinet gekry; twee vasgetrek
ʼn Agt-en-veertigjarige vrou en ʼn 28-jarige man het Maandag in die landdroshof op Graaff-Reinet in die Oos-Kaap verskyn in verband met die moord Anette Jooste van Eeden (59).
Moordslagoffer by Graaff-Reinet uitgeken
Die slagoffer het blonde hare gehad en was netjies geklee in ʼn blou denim en blou hemp.
Vrou se liggaam buite Graaff-Reinet gekry
“Met die polisie se aankoms daar het hulle die liggaam van ʼn blonde vrou, netjies geklee in ʼn blou denim en blou hemp, op die toneel gekry.”