‘n Troosdiens is Vrydag in Bloemfontein gehou vir die jong Suid-Afrikaner wat onlangs in die VSA in ‘n fratsongeluk in ‘n graansilo dood is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Graansilo"
SA man sterf in fratsongeluk in VSA
Lihan du Plessis (27) is Maandag in Noord-Dakota dood na ‘n fratsongeluk in ‘n graansilo.