Dana Snyman, Irma Venter, Herman Lensing en Leandie du Randt se boeke was van die gewildste boeke in Desember.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Graffiti Aanlynkuier"
Video: Jan Vermeulen gesels oor ‘Spieëltjie, Spieëltjie’
‘Spieëltjie, Spieëltjie’ is die finale boek in Jan Vermeulen se Olaf Demeyer-reeks. Dit volg op ‘Vyfde Aspoester’, ‘Ondier’ en ‘Nagjagter’.
Video: Riekert Botha, Milanie Vosloo gesels oor hul dagstukkieboeke
Riekert Botha en Milanie Vosloo gesels oor hulle dagstukkieboeke ‘Wees oor niks besorg nie’ en ‘Krag vir elke dag’ wat pas verskyn het.
Video: Dana Snyman gesels oor ‘In die tyd van die gif’
In ‘In die tyd van die gif’ deel Snyman die afgelope jaar en ʼn half in stories: van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling.
Video: Jan van Tonder gesels oor ‘Grootgeluk’
Dié historiese roman speel van die 1850’s tot 1914 in die Klein-Karoo af.
Video: Wilna Adriaanse gesels oor ‘Vlug’
Hoe vlug jy as jy nie weet waar die vyand is nie? Wilna Adriaanse het met Phyllis Green oor haar jongste roman gesels.
Video: Jaco Wolmarans gesels oor ‘Ivoor’
In “Ivoor” beweeg Tex Texeira terug op dodelike spore.
Video: Hannes Barnard gesels oor ‘Roet’
‘Roet’, geskryf deur Hannes Barnard, volg op ‘Wolk’ wat in 2020 verskyn het. Die tienertemas wat in die roman behandel word, is eie aan die teikengroep.
Video: Die Naguilklub gesels oor ‘Meer as net ʼn ma’
Die stigters van Die Naguilklub gesels met Zetske van Pletzen oor hulle boek “Meer as net ʼn ma”.
Afrikaanse boeke te kus en keur
In Oktober was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Video: Azille Coetzee gesels oor ‘Die teenoorgestelde is net so waar’
ʼn Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue.
Video: Rudie van Rensburg gesels oor ‘Hans bars die bioborrel’
‘Hans bars die bioborrel’ is die derde roman in Rudie van Rensburg se komiese reeks oor Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie se oumense.
Video: Aletté-Johanni Winckler se ‘ʼn Palet vol vreugde’
Aletté-Johanni Winckler is ʼn beïnvloeder, voorkomskonsultant, vrou en ma wat lesers met die 366 dagstukkies in ʼn Palet vol vreugde nader aan God neem.
Video: Nataniël gesels oor ‘107 Kaalkoppe’
Nataniël vier 20 jaar as Kaalkop-rubriekskrywer met hierdie nuwe versameling van sy gewilde rubrieke wat van 2012 tot 2021 in Sarie verskyn het.
Video: Ina Bonnette gesels oor genade, oorwinning
‘Ina, ’n verhaal van genade en genesing’ is die merkwaardige verhaal van ʼn oorwinnaar, ʼn vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers.
Video: Irma Venter gesels oor ‘Minder as niks’
“ʼn Geduldige moordenaar. ʼn Hardkoppige joernalis. ʼn Dodelike speletjie.”
Video: Freek Robinson gesels oor sy memoires
In sy memoires deel Freek Robinson dít wat hy agter die skerms beleef het. Daniëlla van Heerden het met hom oor sy boek gesels.
Van Nierop, Pienaar steeds gewild onder lesers
In September was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
Video: Rolene Strauss gesels oor ‘Herontdek jou selfvertroue’
Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Katryn Kruger het met Rolene Strauss oor haar selfhelpgids gesels.
Video: Irna van Zyl gesels oor ‘Op ʼn mooi dag’
Margit Meyer-Rödenbeck het met Irna van Zyl oor ‘Op ʼn mooi dag’ gesels. Luister hier na die volledige gesprek.