Volgens dr. Danie Langner van die FAK is die verskyning van ’n nuwe Afrikaanse Bybel nie net belangrik vir kerke nie, maar het in ’n tyd waar Afrikaans op soveel terreine uitgeskuif word ook groot kulturele betekenis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grahamstad"
Polisiebeamptes vas wat glo drank, sigarette steel
Twee van die beamptes is in hegtenis geneem nadat daar alkohol op ‘n ongelukstoneel gesteel is.
Man lewenslank tronk toe ná hy tweejarige vermoor
Met die polisie se aankoms by die toneel is vasgestel dat die kind in die bolyf gesteek is.
Grahamstad-reisagent vas oor bedrog
Die man was ʼn toerisme- en verkopekonsultant by ʼn plaaslike reisagentskap.
Waterkrisis dreig in Grahamstad
Droogtetoestande in Makhanda (voorheen Grahamstad) in die Oos-Kaap het veroorsaak dat twee damme wat die dorp van water moet voorsien, onbruikbaar geword het.
Munisipaliteit moet Gift of the Givers vergoed vir werk
Dit was ʼn kritieke tyd vir die munisipaliteit nadat die droogte damme in die weste van die dorp byna laat opdroog het en sommige inwoners weke lank sonder lopende water oor die weg moes kom.
Munisipaliteit wil organisasie oor waterhulp vergoed
Die Makana-munisipaliteit (Makhanda [voorheen Grahamstad]) in die Oos-Kaap het gesê hy wil die noodlenigingsgroep, die Gift of the Givers, vergoed vir waterhulp wat hulle in die gebied gelewer het.
Damvlakke kritiek laag in Grahamstad
Damvlakke in Makhanda (Grahamstad) in die Oos-Kaap is kritiek laag, ondanks reën in die gebied.
Grahamstad se naam verander ondanks besware
Volgens die minister roep Grahamstad se naam “ondenkbare pyn” op.
Twee gevonnis ná hul ouma voor kleinkinders verkrag
Die ouma was alleen by die huis met haar 2- en 10-jarige kleinseuns.
Honderde besware oor Grahamstad se nuwe naam
“Dit is verblydend om te weet dat Suid-Afrikaners verstaan dat ons demokrasie deelname aanmoedig en dat hulle hul besware kan opper en hul stemme kan laat hoor.”
Vermeende stropers weer vinnig terug in die hof
Ses verdagtes wat van renosterstropery beskuldig word, sal vandeesweek weer in die Grahamstad-landdroshof verskyn.
Podlitiek: Belasting, benaming en bewaring
In hierdie episode gesels Daniël, Paul en Hermann oor Grahamstad se voorgestelde naamsverandering, die kommissie van ondersoek na die situasie by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en word daar ’n argument gemaak vir die bewaring van wild deur kommersiële jag.
Grahamstad kry nuwe naam
Volgens Mthethwa is dié dorp se naam verander om in lyn te wees met die voorskrifte en gees van die Grondwet.
Jong man van Oos-Kaap gevind
Dagan Read (25) wat Saterdag in die Oos-Kaap verdwyn het, is gevind.
Jong man verdwyn spoorloos
“Hy is goed opgevoed en ly aan depressie.”
Vermiste paartjie opgespoor
Die soektog na ʼn Gautengse paartjie wat tydens hul vakansie in die Oos-Kaap verdwyn het, is afgelas.
Paartjie verdwyn tydens vakansie
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na ʼn Gautengse paartjie wat tydens hul vakansie in die Oos-Kaap verdwyn het.
Bejaarde kritiek ná aanval op kleinhoewe
“In die huis het veiligheidsbeamptes die ander man, wat in ʼn rolstoel gekluister was en geen bedreiging vir die aanvallers was nie, aangetref met sy hande en voete vasgebind en met ʼn plastieksak oor sy kop.”
Man op plaas vasgebind, huis leeggedra
Brig. David Kanuka, bevelvoerder van die polisie in Grahamstad, het die voorval as skokkend beskryf.