Die Ferrari is van die baan gesleep en die span moes etlike krageenheid-komponente verander sodat die Spanjaard aan die uitgestelde tweede sessie kon deelneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grand Prix"
Prinses Charlene se donker kapsel laat koppe draai
Die 45-jarige het Sondag diep in gedagte tydens die Grand Prix in Monaco gelyk – wat weer groot reaksie oor haar geestesgesondheid op sosiale media uitgelok het.
Binder-broers eindig albei vyfde in gedempte atmosfeer
Die MotoGP-jaers het kort voor die wegspring twee minute van stilte gehandhaaf ter ere van die 19-jarige Jason Dupasquier.
Monaco Grand Prix: Verstappen stamp Hamilton van troon af
Dit gebeur nie aldag nie dat die Mercedes-renspan op sy herrie kry in Formule Een-renne nie.
Gelukkige Lewis glip by agterdeur in
Dit was geen geheim nie dat daar drama op die nat baan sou wees, maar niemand kon die drama wat gevolg het, voorsien nie.
Formule Een: Riller in Bahrein
Drama, drama en nogmaals drama. Dit is hoe Sondag se Formule Een-Grand Prix in Bahrein in die annale opgeteken sal word nadat die ren deur twee ernstige ongelukke ontwrig en lank gestaak is.
Veiligheidstelsels geloof vir Grosjean se lewe
Alan van der Merwe, die Suid-Afrikaans gebore renjaer en nou amptelike bestuurder van die mediese voertuig by F1, was binne sekondes op die toneel: “Ons het in 12 jaar nog nie soveel vlamme gesien nie.”
Russiese Grand Prix: Bottas bo ná Hamilton gestraf word
Hamilton het nou tien strafpunte op sy renlisensie en as hy voor die einde van die jaar met nog twee punte gestraf word, sal hy ʼn volgende ren misloop.
Nog ’n rekord tuimel voor Hamilton
Ná al die opwinding en drama in Sondag se MotoGP-motorfietsren in Spielberg was die tafel gedek vir die Spaanse Formule Een-Grand Prix in Barcelona, maar dit het baie sleg daarby afgesteek.
F1 oorweeg alternatiewe renbane vir die 2020-seisoen
Formule Een probeer steeds om planne te beraam om met die 2020-seisoen voort te gaan te midde van die Covid-19-pandemie en kan moontlik van renbane gebruik maak wat nie op die oorspronklike kalender geskeduleer is nie.
Koronavirus: F1-wedrenne uitgestel
Die besluit volg ná Sondag se Australiese Grand Prix uitgestel is.
Drama en nogmaals drama in epiese Brasiliaanse Formule Een-ren
Die Brasiliaanse Formule-Een Grand Prix was Sondag in São Paulo soos stilte voor ʼn hewige storm.
Bokke spoor Binder tot Moto2-sege aan
Brad Binder, die 24-jarige Suid-Afrikaanse motorfietsrenjaer, het Sondagoggend in Sepeng die kroon op Suid-Afrika se goue naweek gespan toe hy die Maleisiese Moto2 Grand Prix gewen het.
Hamilton laat Britte op Silverstone koning kraai
Lewis Hamilton (Mercedes) het Sondagmiddag op die Silverstone-renbaan die kersie op die koek ná ʼn heerlike middagmaal geplaas.
Bottas steek tong uit vir Hamilton
Valtteri Bottas gaan nie meer strooijonker vir Lewis Hamlton speel nie.
Ferrari oorheers sake in Australië
Die eerste wedren in vanjaar se Grand Prix-reeks is in Melbourne deur Ferrari oorheers.
Opwindende 2017 vir Kyalami Grand Prix-renbaan
Daar sal gedurende 2017 drie motorsport- en verskeie leefstylgeleenthede plaasvind.
F1-kampioen skok met aankondiging
Nico Rosberg, die 2016 Formule Een-wêreldkampioen, het Vrydag sy uittrede uit die sport aangekondig.
Max Verstappen: Jongste en eerste Nederlandse F1-wenner
Die 18-jarige Max Verstappen het Sondag geskiedenis gemaak in Spanje toe hy as die jongste wenner ooit in die Spaanse Grand Prix aangewys is.