Vyf spanne is na die tweede dag van die Grant Khomoweek by Grey Kollege in Bloemfontein nog in die wedloop om Vrydag in die hoofwedstryd te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grant Khomoweek"
Twee groot kanonne kry by Grant Khomoweek pak
Twee van die groot kanonne by die Grant Khomoweek wat Maandag by Grey Kollege in Bloemfontein begin het, is met die intrapslag verras.