Sulke gevalle laat ʼn mens jou afvra: Hoe behoort Christene te reageer op sulke gebeure en hoogs emosionele inskrywings op sosiale media?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grantleigh"
Curro sê jammer oor omstrede kunswerke
Curro het Woensdag in ʼn omsendbrief aan ouers om verskoning gevra vir die omstrede kunswerke van ʼn matriekleerder aan die Grantleigh private skool in Richardsbaai.