Gregory Kleinhentz, wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn motoris tydens ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, het Donderdagoggend in die Randburg-landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gregory Kleinhentz"
Padwoede: Twee sake vandag in hof
Die motoris wat na bewering die motorfietsryer, Douglas Pearce (39), tydens ʼn padwoedevoorval doodgeskiet het, verskyn vandag in die Roodepoort-landdroshof.
Padwoede-saak: Man wel in hof; naam bekend
Die man wat glo die naweek ʼn motoris gedurende ʼn padwoedevoorval in Fourways, Johannesburg, aangeval het, het Woensdag in die Randburg-landdroshof verskyn.