“As ek nou terugkyk oor die jare is dit vir my so duidelik hoe die Here my op verskeie maniere voorberei het om eendag self ʼn ma te wees.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Greteli de Swardt"
‘Alles Malan’ se Greteli: Enkelma op kassie, mevrou in werklikheid
Greteli de Swardt, wat die rol van Elani in ‘Alles Malan’ vertolk, het met Maroela Media gesels oor haar rol in dié gewilde kykNET-dramareeks en oor haar eie liefdeslewe wat blom nadat sy vroeër vandeesmaand getroud is.