Braam van Wyk was vir meer as ʼn dekade die hoof van St Michael’s School for Girls.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grey Kollege"
Covid-19 eis oud-Grey-leerder ná koma
“Hy het so hard probeer om teen die virus te baklei, maar ek kon sien dat hy moeg is.”
Grey-leerders in kwarantyn kan nou tuis isoleer
Dit nadat 19 seuns vroeër vandeesweek in kwarantyn in ’n gastehuis naby die skool geplaas is.
Drie berugte helde was drie Grey-manne
Ek sal Cronje, Leibbrandt en Fischer nooit as swartskape brandmerk nie – hulle staan ongetwyfeld uit as drie talentvolle jong manne. Twee sportsterre, een intellektuele reus. Manne uit verskillende eras, wat mekaar nooit geken het nie. Saamgesnoer deur een bindende vormingsfaktor: Grey Kollege, wat hulle lewens gesmee het.
Ewie Cronje – Onbesonge held en mentor van vele
Ek sal Ewie Cronje altyd onthou as die toonbeeld van toewyding aan sport, wat sy alles gegee het vir sportmanne en -vroue en wat elke individu met wie hy te doen gekry het, se lewe onherroeplik geraak het.
Grey Kollege: SAOU verwelkom hof se uitspraak
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) het ʼn uitspraak in die hooggeregshof in Bloemfontein verwelkom waar die beheerliggaam van Grey Kollege se aansoek om verlof tot appèl afgekeur is.
Grey-beheerliggaam kry pak slae oor Scheepers-besluit
Die beheerliggaam van Grey Kollege Sekondêre Skool in Bloemfontein het Donderdag ʼn bloedneus in die hof gekry in die voortslepende drama tussen hom en Deon Scheepers, die skoolhoof.
Grey-sage: Hoof van laerskool bedank uit SAOU
Jurie Geldenhuys se bedanking spruit glo daaruit dat die SAOU aangekondig het hy gaan tot die hofsaak van Deon Scheepers, skoolhoof van Grey Kollege Sekondêre Skool, toetree.
Grey-drama: Bekende oud-Grey as skoolbestuurder aangestel
Dié legendariese oud-Grey-adjunkhoof het teruggekeer na dié skool as tussentydse skoolbestuurder nadat hy in 2016 afgetree het.
Grey-skoolhoof: ‘Finansiële skikking geen opsie’
“As iemand wat nog my hele lewe in die onderwys is, met die missie en visie om te verseker dat Grey ʼn toonaangewende skool bly, is ʼn finansiële skikking nie ʼn oplossing vir die huidige situasie nie.”
Dooiepunt glo bereik in Grey-mediasieproses
Die mediasieproses tussen Grey Kollege Sekondêre skool in Bloemfontein en Deon Scheepers, die skoolhoof, het glo misluk.
Grey-skoolhoof hof toe oor beheerliggaam se besluit
“Dit is vir hom baie sleg en vernederend.”
Hoof van Bloem-spogskool van pligte onthef
Volgens die beheerliggaam kom die “ingrypende bestuursbesluit” weens ʼn onherstelbare verbrokkeling van die vertrouensverhouding tussen Deon Scheepers en die beheerliggaam.