Die minister van vervoer is versoek om met Greyhound in gesprek te tree oor moontlike opsies hoe die regering kan ingryp om sluiting van die maatskappy se bedrywighede te voorkom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Greyhound"
Greyhound, Citiliner skort dienste op
Passasiers met buskaartjies wat na dié datum bespreek is, sal terugbetaal word.