Simone Papapavlou se prokureur het intussen uitgevaar oor die ondersoekbeampte se getuienis in die hof.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Groblersdal-moord"
Borgtog vir vrou oor Groblersdal-moord
Patricia Ray Lee Smith (23), wat verdink word van die moord op Raymond Gregory Papapavlou, ʼn plaasvoorman van Groblersdal in Limpopo, is Vrydag in die hooggeregshof in Polokwane vrygelaat op borgtog.
Groblersdal-moord: Vrou hoor oor borgtog
Patricia Ray Lee Smith en die oorledene se vrou het na bewering saamgesweer om hom te vermoor.
Groblersdal-moord: Weduwee, minnares beplan glo moord op WhatsApp
Die verdediging het ’n strokie aan die hof voorgelê wat toon dat Smith die betrokke aand ’n wegneemete bestel het om by haar huis in Johannesburg afgelewer te word. Selfoonrekords wys egter glo dat sy in die omgewing van die plaas was waar Raymond Papapavlou vermoor is.
Groblersdal-moord: ‘Daar is nog verdagtes’
Patricia Ray-Lee Smith het Vrydag weer in die Groblersdal-landdroshof in verband met die moord op Raymond Gregory Papapavlou verskyn.
Vrou in hof na Groblersdal-moord
Patricia Ray-Lee Smith (23) het Donderdag in die Groblersdal-landdroshof verskyn in verband met die moord op Raymond Gregory Papapavlou (28).
Groblersdal-moord: 23-jarige vrou in hof
Die vrou is vroeër die week in Kempton Park in Gauteng in hegtenis geneem.
Deurbraak in Groblersdal-moord
Papapavlou is in die vroeë oggendure van 5 Oktober met verskeie skietwonde in ʼn plaashuis tussen Stofberg en Groblersdal aangetref.
Beloning uitgeloof ná moord buite Groblersdal
Raymond Gregory Papapavlou is Maandag kort ná middernag met verskeie skietwonde in ’n plaashuis aangetref.
Groblersdal: Niemand nog vas ná moord op plaas
Raymond Gregory Papapavlou (28) is Maandag in die vroeë oggendure in ’n plaashuis doodgeskiet.
Nog ʼn jong man op plaas vermoor
Die 28-jarige man is verskeie kere geskiet.