Die inwonersvereniging, Vriende van die Groenkloof-natuurreservaat, het Woensdag stappe aangekondig om die reservaat te beveilig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "groenkloof"
Vroue deur ‘drawwer’ aangeval by Klapperkop
“Dit is die agtste aanval by Klapperkop in die afgelope drie weke.”
Groenkloof-aanval: Twee vas
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die naweek se aanval op twee vroue in die Groenkloof-natuurreservaat in Pretoria.
Pta-fietsryers in tref-en-trap beseer
Twee fietsryers van Pretoria is Woensdag beseer nadat ʼn bus hulle glo op die hoek van Eeufeesweg en Christina de Witrylaan by Fonteinedal in Groenkloof, Pretoria, getref het.
Speelgoedgeweer-‘boewe’ in PTA vasgetrek
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ʼn diplomaat se vrou en ʼn bediende in Groenkloof, Pretoria, glo met ʼn speelgoedgeweer aangehou en die huis beroof het.
Video en foto: Kameelperd val fietsryers in PTA aan
ʼn Kameelperd het oor die naweek ʼn groep bergfietsryers in die Groenkloof-natuurreservaat in Pretoria aangeval.
Video: Nuwe tuiste vir vlermuise op kampus
Die Universiteit van Pretoria se Groenkloof-kampus is die tuiste van die grootste kolonie Egiptiese vrystertvlermuise in Suid-Afrika.