Duisende onwettige strukture is opgerig sedert die ramptoestand afgekondig is en die hof beslis het die stad mag dit nie sonder ʼn hofbevel afbreek nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "grondbesettings"
AfriForum tree toe tot hofstryd oor grondbesetting
Die organisasie sê sou die EFF en MRK se aansoek slaag, slagoffers van grondbesetters vier hofbevele moet bekom voordat hulle besetters kan laat verwyder.
DA vies oor ‘dubbele standaarde’ met grondbesettings
Volgens die DA word Kaapstad as boef uitgemaak terwyl optrede in ander dele van die land lof ontvang.
Stad Kaapstad appelleer teen hofbevel oor grondbesettings
Die Stad Kaapstad voer nou aan dat die hooggeregshof ’n fout begaan het toe hy die bevel uitgereik het.
Kaapstad gaan appelleer teen ‘gevaarlike’ hofbevel oor grondbesettings
“Die stad verwag dat pogings om grond te beset na dié beslissing gaan toeneem.”
Kaapstad: Grondbesettings bedreig behuisingsprojekte
Die stad se wetstoepassers neem die voortou om grond te beskerm, maar word oorweldig deur agt of meer grondbesettings wat daagliks plaasvind.
Beamptes met klippe bestook gedurende uitsettings
Intussen vra die Menseregtekommissie dat die Stad Kaapstad verbied word om enige besetters uit te sit.
Tshwane-metro oor grondgrypvoorvalle: ‘Ons tree op’
Verskeie onwettige grondbesettings het al reg oor Pretoria plaasgevind en in sommige gevalle het dit tot die totstandkoming van informele plakkerskampe gelei.
Elandsfontein-grondgrypers verwyder
Dele van die grond is vir R250 verkoop.
Kommer oor grondbesettings
“Die arrogansie waarmee die grondgrypers hierdie misdade pleeg, is vreesaanjaend.”