“Die voertuie ry nou letterlik teen my huis verby, soms soveel as tien per dag. As hier ʼn vragmotor verbykom moet ons die heinings laat lê, want hulle is te groot om deur die hek te kom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "grondpad"
Mitsubishi se Eclipse Cross rol die grondpaaie op
Met sy 18 duim-allooiwiele en ʼn grondvryhoogte van 180 mm het die Eclipse maklik oor die klippe, spoelwalle en ongelyktes beweeg sonder om te ploeg of te skraap.