Ons gesels met Dr Dirk Hermann oor sy nuwe boek, Regstellende Trane, en Giep van Zyl praat met Johan van Rensburg en André Viljoen oor die ontstaan van Afrikaanse lirieke in die 50s en 60s.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Grootste Afrikaner van alle tye"
Steve benoem sý Grootste Afrikaner
Die land het gestem en Steve Hofmeyr is Donderdagaand by ‘n spoggeleentheid in Centurion in die Eietydse-kategorie as die Grootste Afrikaner aangewys.
Grootste Afrikaner van Alle Tye: Top tien spook dit uit
Dit is Steve teen Riaan en Liewe Heksie gee vir Haas Das opdraande, terwyl Generaal Koos de la Rey sy moses teen Paul Kruger teenkom.