Daar was ‘n verbod geplaas op Johannes Kerkorrel se eerste album “Eet Kreef” om op radio gespeel te word.
Alles vir die sleutelwoord "Die Grootste Afrikaanse Liedjie"
Die Stem van Suid-Afrika
Die woorde van Die Stem is in 1918 deur CJ Langenhoven geskryf en die gedig is reeds in 1921 deur ds. ML de Villiers getoonset.
Trein na Pretoria
Die Trein na Pretoria is sekerlik die bekendste treffer van Die Briels.
Dis ‘n land
Van Coke Kartel het hulle eie weergawe van die Afrikaanse treffer opgeneem wat oorspronklik deur Carike Keuzenkamp gesing is en het die top 5 gehaal in die raserige kategorie.
Zambezi
Nico Carstens se instrumentale treffer, Zambezi, is internasionaal bekend.
Beautiful in Beaufort-Wes
Dié liedjie van Gert Vlok Nel het ikoonstatus verwerf en is ook later deur Theuns Jordaan gesing.
Mystic Boer
Hierdie treffer was deel van Valiant Swart se debuut-album Die Mystic Boer.
Lisa se klavier
Die liedjie handel oor die pianis Lisa Joubert, wie se klavierspel Koos Kombuis baie geniet het.
Stuur groete aan Mannetjies Roux
Hierdie eietydse liedjie uit die pen van Christopher Torr oor die rugbyheld is onder andere deur Laurika Rauch opgeneem.
Kinders van die wind
Kinders van die wind was die kenwysie van die Afrikaanse TV-dramareeks “Phoenix en Kie” wat in 1979 uitgesaai is.
Wielie Walie
Wielie Walie was vir 20 jaar lank die SAUK se vlagskip Afrikaanse kindertelevisiereeks.
Wat kyk jy
Die Antwoord is ‘n groep van Kaapstad wat die sogenaamde zef-kletsrym bekend gemaak het.
Siembamba
Siembamba verwys na die oorspronklike liedjie “Sien die mamba” wat in die volksmond siembamba geword het.
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou is ‘n volksliedjie wat geliefd geraak het nadat Mimi Coertse dit opgeneem het.
Ver in die ou Kalahari
Die melodie en woorde vorm ‘n pragtige eenheid wat die Kalahari op unieke wyse besing.
Blouberg se strand
Oorspronklike ‘n Duitse liedjie vertaal deur Christopher Torr wat Laurika Rauch weer tot groot hoogtes laat styg het. Blouberg se strand het die top 10 gehaal in die Populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye
Oukraalliedjie
In die middel-sestigerjare herleef die liedjie en word oornag bekend gemaak deur Groep Twee.
Klein Tambotieboom
Klein Tambotieboom verskyn op Die Heuwels Fantasties se eerste album.
Skipskop
‘n Eenvoudige melodie met een van die treffendste lirieke wat ooit in Afrikaans geskryf is.
Ek’s ‘n dapper muis
Nog een van Bettie Misheiker se skeppings, die oorspronklike een is gesing deur Doris Brash.