Die Stad Kaapstad soek oplossings vir die minstens 32 miljoen liter onbehandelde rioolvuil wat elke dag by drie seestortingspype in die see gestort word.
Alles vir die sleutelwoord "GroundUp"
Regter sê ‘geen bewyse’ dat sy staatskaping help
Regter Nana Makhubele voer aan daar is geen bewyse dat sy staatskaping op enige manier aangehelp of moontlik gemaak het nie, óf dat sy enigsins by ʼn skikking met die maatskappy Siyaya sou baat nie.
Maatskappye sleep Creecy hof toe oor viskwotas
Vissersmaatskappye is lankal ontevrede met die uitkoms van die visregteproses. In Julie 2022 het GroundUp oor die appèlproses berig, asook dat sommige vissers gevra het dat die proses geskrap moet word.
Taai regter in pekel oor POF-uitsprake
Die appèlhof het bevind dat regter Denise Fisher bevindings gemaak het wat nie binne haar magte was nie.
Geskiedkundige stadsaal steeds verlate, jare ná brand
Die Enoch Mgijima‑ plaaslike munisipaliteit en die versekeraar het steeds nie ooreengekom oor die bedrag wat uitbetaal moet word nie.
In foto’s: Pringlebaai brand
Honderde hektare en verskeie strukture is verwoes, terwyl minstens 120 brandbestryders, 30 brandbestrydingsvoertuie en drie helikopters ingespan is om die vlamme te blus.
Trae regter se verhoor agter geslote deure
Die voorsitter van die regterlike gedragstribunaal het Maandag lede van die publiek en media aangesê om die verhoor van die geskorste regter Nomonde Mngqibisa-Thusi te verlaat.
Regter begin eindelik voor tribunaal getuig
Regter Nana Makhubele het Donderdag begin om haar getuienis tydens ʼn verhoor oor haar beweerde wangedrag te lewer. Dit kom meer as ses maande nadat sy aanvanklik geskeduleer was om dit te doen.
Tribunaal verwerp lang uitstel van regter se verhoor
Die verhoor is nou al etlike keer vertraag. Die jongste vertraging was weens ʼn dispuut oor Makhubele se regskoste – wat meer as R3 miljoen beloop – en waarvoor die belastingbetaler moet opdok.
Nuwe wetsontwerp moet skoon drinkwater verseker
In hierdie stadium kan die departement van water en sanitasie glad nie regstreeks ingryp wanneer munisipaliteite versuim om drinkwater wat aan die bepaalde standaard voldoen, te lewer nie.
Personeel weier om by kliniek te werk ná heining gesteel is
“Ons eis veiligheid vir onsself en ons pasiënte,” het ʼn verpleegster gesê.
Foto’s: Wêreldbeker-manie, brande en Thabo Bester – dié foto’s vertel stories
Dit was ʼn jaar vol hoogte- én laagtepunte. Van die voordeelde misdadiger Thabo Bester, glo dood in sy tronksel, wat springlewendig inkopies in ʼn luukse winkel doen, tot die Bokke se spogoorwinning, en verwoestende brande wat gemeenskappe op hul knieë gehad het.
Genade vir kleinboere ná verwoestende oorstromings
ʼn Klein genade in die vorm van ʼn mark vir organiese produkte in Kaapstad het die afgelope naweek talle kleinboere in staat gestel om die oorblyfsels van hul oeste wat tydens oorstromings verwoes is, te verkoop.
Boete vir korrupte verkeersman ‘lagwekkend’
ʼn Verkeersbeampte van Upington is ʼn boete van R10 000 opgelê, betaalbaar in maandelikse paaiemente, nadat hy aan korrupsie skuldig bevind is. Die hooggeregshof het dié straf aansienlik verhoog en gesê die boete, vir ʼn man wat boonop nie eens sy werk ná die oortreding kwyt was nie, is belaglik.
Veel meer mans as vroue in SA vermoor
Vir diegene tussen 15 en 44 jaar is die koers van moord onder mans meer as agt keer dié van vroue. Die Wes-Kaap het die grootste gaping tussen mans en vroue as slagoffers: vir elke vrou wat vermoor word, word 11,4 mans vermoor.
Kenners gaan getuig oor gesondheid van regter wie se uitsprake sloer
Die geskorste regter Nomonde Mngqibisa-Thusi se verweer oor die trae uitsprake was dat sy verskeie persoonlike probleme ondervind, wat insluit dat sy ʼn dwelmverslaafde familielid moet versorg, ʼn besering aan haar pols en hand opgedoen het, en ʼn buitensporig swaar werklading het.
Padongelukkefonds kry miljoene rand se duplikaatbetalings terug
Die SOE ondersoek egter nou bewerings dat die Padongelukkefonds nog miljoene rand kwyt is weens wanadministrasie en korrupsie.
Uitspraak oor Kieswet-saak binnekort verwag
Onafhanklike kandidate beweer die speelveld vir die komende verkiesing is nie gelyk nie, maar as die uitspraak nog langer sloer sal dit ʼn wesenlike impak op die funksionering van die OVK hê.
Regters dalk in staat van beskuldiging oor trae uitsprake
Hoofregter Zondo het vroeër elke regterpresident opdrag gegee om klagtes van wangedrag by die regterlike gedragskomitee aanhangig te maak teen elke regter wat met die lewer van ʼn uitspraak sloer.
87 000 studente dalk befondsing kwyt ná besnoeiings
Daar is reeds kommer dat die tekorte kan lei tot groeiende onrus en selfs betogings onder studente.