Goeie nuus vir winskopiejagters: ʼn “Nuwe” aanlyn handelsgroep, wat glo sal funksioneer op dieselfde wyse as Groupon wat in November vanjaar onverwags sy deure gesluit het, is Woensdag amptelik bekendgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Groupon"
Groupon sluit SA-webwerf
Die aanlynkoopgroep Groupon het Vrydag sy Suid-Afrikaanse webtuiste gesluit.