“’n Regering is veronderstel om wakker te skrik wanneer hy op die Internasionale Finansiële Aksie-taakmag (FATF) se gryslys beland. Dit het nie met die ANC gebeur nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gryslys"
Gryslys nie noodwendig die einde van die wêreld
Suid-Afrikaanse grondstowwe bly egter gesog en dit gee hoop omdat daar ʼn groter internasionale vraag na edelmetale is gedurende tye van groot onsekerheid soos wat ons tans beleef met die oorloë en gerugte van oorloë.
Suid-Afrikaanse beleggers gaan die koste van gryslys tel
So, verwag en berei voor vir veranderinge as gevolg van die gryslys, maar dit is nie die einde van die wêreld nie.
Nie nodig vir slapelose nagte oor gryslys
Kenners meen wel dit is kommerwekkend dat die Suid-Afrikaanse regering skynbaar min gedoen het om te verhoed dat Suid-Afrika op die gewraakte internasionale gryslys beland.
Gryslys: SA het tot 2025 om leemtes reg te stel
Vroeër is meer as 130 tekortkominge uitgewys betreffende Suid-Afrika se vermoë om finansiële misdaad te bekamp, 67 aanbevelings is gedoen en agt tekortkominge moet nog reggestel word.
Gryslys gaan SA ekonomie knou
Opposisiepartye voer aan dat daadwerklike stappe nie gedoen is om die gryslys te vermy nie, daarom sal dit Suid-Afrika duur te staan kom.
Suid-Afrika op gryslys geplaas
Suid-Afrika sal nou voortaan noukeurig deur die internasionale waghond oor geldwassery en terreurfinansiering dopgehou word.
Is Suid-Afrika op pad na die gryslys?
Suid-Afrika se onvermoë om skuldige partye suksesvol vir verskillende finansiële misdade te vervolg, is een van die grootste bydraende faktore tot ons moontlike insluiting op die gryslys.
SA se naam op gryslys kan hom duur kos
Suid-Afrika is die afgelope paar jaar toenemend gebruik vir geldwassery en die finansiering van terreurbedrywighede weens ongebreidelde korrupsie en skuiwergate in die strafregstelsel.
Gryslys ʼn ‘yslike bedreiging’ vir SA ekonomie
“Die tesourie moet dringend optree om die aanbevelings in te stel wat die FATF voorgestel het om seker te maak die land beland nie in ʼn ekonomiese katastrofe nie.”