Die burgerregte-waghond het met sy eie blou-en-groendruppelprojek in 2017 verseker dat bykans 10 miljoen mense se drinkwatergehalte volgens standaard is deur 156 dorpe se water te toets.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "gugile nkwinti"
Nuus en goeie nuus
Dit is die evangelie wat die grondslag is van die kerk; wat ook aan Afrikaners verkondig is en ons verseker dat die lewe en geskiedenis ten spyte van die mens in die hande van die opgestane Here is.
‘Wit grondeienaars het ook regte’
Politici se mees onlangse uitlatings oor grondonteiening is so kommerwekkend dat dit nou duidelik is dat daar geen dispuut meer bestaan oor die kwessie van onteiening nie.
Minister is toe nié op Facebook
Dit het pas aan die lig gekom dat verskeie Facebook-profiele sonder ʼn minister se medewete in sy naam geopen is.
Minister gekap oor voorstel vir grondbesitbeperkings
AfriSake en Agri SA het Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, se voorstel om grondbesitbeperkings in te stel as “politieke oëverblindery” en “onwerkbaar” beskryf.
‘Nkwinti se grondplan kan tot landswye arbeidsonrus lei’
Om 50% van landbougrond te onteien is ’n roekelose voorstel wat sal kan lei tot grootskaalse arbeidsonrus in die landbousektor, volgens die sakeregtewaghond AfriSake.
Nuuskommentaar: Platinum-skikking maar nog ‘n middelvinger vir landbou
Maar terwyl die liggie in die mynskag aangegaan het, het die regering weer met een van sy “meesterskuiwe” ‘n stap nader aan rampspoedigheid gevoer.
Terugvat-houding oor grond tel stoom op
Die langverwagte groenskrif wat ʼn nuwe koers en implementeringstrategie vir grondhervorming moet aandui, is eindelaas in die openbare domein. Die Kabinet het dit vir bespreking…