“Bodi se optrede het ongetwyfeld die integriteit en beeld van die spel bedreig en hy moet swaar gestraf word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gulam Bodi"
Voormalige Protea-krieketspeler aangekla van knoeiery
Krieket Suid-Afrika (KSA) het Donderdag bevestig die voormalige Proteas-krieketspeler, Gulam Bodi, is aangekla in verband met bewerings van wedstrydknoeiery gedurende die 2015 RAM SLAM T20 Challenge-reeks.