“Die stadsraad is ontsteld dat bedrieërs niksvermoedende werksoekers kan uitbuit deur inligting oor moontlike betrekkings so uit hul duim te suig.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gumtree"
Man vas oor Gumtree-advertensie
“Die 27-jarige verdagte is in Seepunt in hegtenis geneem ná ʼn wenk van ʼn op-en-wakker lid van die gemeenskap.”
Skaars beeld van Never Die te koop
ʼn Skaars borsbeeld van die Oos-Londense slangbesweerder en natuurkundige, Never Die, is vandeesweek op Gumtree geadverteer en het opnuut belangstelling in dié besonderse randfiguur aangevuur.
Het jy wat dit verg om Kersvader te wees?
Kersvader het vanjaar te veel hooi op sy vurk om by almal uit te kom en daarom soek winkelsentrums landwyd na Kersvaders en dwergies om by te dra tot die feestelikheid van Kersfees.
Ma pleit skuldig ná sy baba probeer verkoop
ʼn 20-jarige vrou wat in hegtenis geneem is nadat sy haar babaseuntjie op die advertensiewebwerf, Gumtree, wou verkoop, het Maandag in die Pietermaritzburg-streekhof skuld beken.
Vrou vas ná sy baba glo op Gumtree probeer verkoop
ʼn 20-jarige vrou is Donderdag in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, deur die Valke in hegtenis geneem nadat sy haar babaseuntjie glo op die advertensiewebwerf Gumtree wou verkoop.
Vrou spoor baba se pa op danksy Gumtree-advertensie
ʼn Vrou het danksy die webwerf Gumtree, die pa van haar baba opgespoor nadat sy ná een aand met ʼn vreemdeling swanger geraak het.
Tafelberg te koop en Zuma se pos beskikbaar op Gumtree
Een entrepreneur het besluit om Tafelberg te koop aan te bied op Gumtree vir sy “firepool” en ʼn ander gebruiker het pres. Jacob Zuma se pos adverteer. Skermskote van die advertensies volg onderaan die berig.
Vrou ook vas vir Gumtree-moord
ʼn Vrou van Mitchellsplein is ʼn vyfde verdagte wat tereg staan vir die moord op Olwyn Cowley, die 21-jarige inwoner van Bellville in Kaapstad wat vermoor is toe hy sy kar wou verkoop.
Gumtree-moordsaak uitgestel
Vier mans wat van die moord op Olwyn Cowley, van Bellville in Kaapstad, aangekla word, se borgtogaansoek is Maandag in die Mitchells Plain-landdroshof uitgestel.