Die sesjarige Chinese seuntjie wie se oë uitgesny is, het Dinsdag inplantings in ʼn hospitaal in die suide van China gekry nadat ʼn dokter van Hong Kong van sy gru-aanval gehoor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Guo Bin"
Oë uitsny: Vrou glo verwant aan kind; pleeg selfmoord
Die vrou wat ʼn sesjarige seun van China se oë uitgesny het, is glo die seun se eie tannie.