Nog storms word boonop Dinsdag oor verskeie dele van die land verwag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "hael"
Foto’s: Reusehaelstene tref Lydenburg
Haelkorrels so groot soos “krieket- en tennisballe” het groot skade op die dorp aangerig.
Foto’s: Haelstorms tref Mpumalanga
Haelkorrels so groot soos gholfballe het in sommige dele geval.
Weerdiens waarsku oor donderstorms, hael
Suid-Afrikaners oor groot dele van die land moes die naweek sambrele uitpluk nadat reën uitgesak het.
Helpende Hand reik uit ná storm laerskool tref
Shaun Strydom, adjunkhoof van Laerskool Protearif, het gesê die strukturele skade aan die skool is so erg dat daar moontlik nie vanjaar weer op die terrein skoolgegaan sal word nie.
Weerdiens se radars het nie gewerk tydens erge storms
Net twee van die Suid-Afrikaanse Weerdiens se vyf radars het gewerk tydens die erge donderstorms vroeër die week.
Lesufi bekommerd oor skade ná storm
“Ons werk tans saam met die beheerliggame, die gemeenskap en ander aandeelhouers om tydelike akkommodasie vir die leerders by buurskole en kerke te reël. Ons wil graag om verskoning vra vir ons leerders, onderwysers en werknemers van die skole vir die ongerief.”
[Foto’s] Reusehaelkorrels tref Hoedspruit
Reusehaelkorrels, sommiges net skrams kleiner as ʼn krieketbal, het Dinsdagaand skade aan eiendom en vrugteboorde op plase buite Hoedspruit in Limpopo aangerig. Jaco Fivaz (48),…
[Foto’s] Vrystaat verheug oor reën, maar…
Die hemel het sy sluise die afgelope twee dae oor die dorre Vrystaat oopgemaak en skouspelagtige tonele veroorsaak met hael wat in sommige gebiede geval het.
Waarskuwing vir hewige donderstorms uitgereik
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vir Maandagmiddag ʼn waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms in vier van die land se provinsies met ʼn voorspelling van stormsterkte wind en hael.
Foto: Frats-tornado tref Viljoenskroon
ʼn Frats-tornado het Donderdag die Viljoenkroon-omgewing in die Vrystaat getref en erge skade aangerig.
Nog hael dalk op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Vrydag gewaarsku dat daar ʼn hoë risiko is vir swaar donderbuie en hael. Swaar donderbuie en hael het Donderdag verwoesting gesaai oor groot dele van Gauteng, Mpumalanga en noordelike dele van die Vrystaat.
Foto’s: Erge haelstorm tref Secunda
‘n Leser het foto’s van die haelstorm wat Secunda, Mpumalanga, Maandag getref het, vir Maroela Media aangestuur.
Een dood, 105 beseer in Sasolburg-haelstorm
ʼn Bejaarde vrou van Sasolburg is dood en 105 mense beseer na ʼn erge haelstorm Dinsdagaand in die gebied.
Haelstorm saai chaos in Ladysmith
Haelkorrels so groot soos vuiste het Sondagaand nagenoeg 500 huise in Ladysmith, KwaZulu-Natal, beskadig.
Video: Tamaai haelstorm tref JHB
ʼn Hewige haelstorm het Saterdagmiddag groot skade aangerig in dele van Johannesburg.