Vandag in Yokohama was ’n lelike wen báie beter as ’n mooi verloor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "halfeindstryd"
Ramaphosa aan Kolisi: ‘Bespreek my kaartjie vir eindstryd’
Ramaphosa het bevestig dat hy van plan is om die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan by te woon mits die Bokke vandag klaarspeel met Wallis in die halfeindstryd.
Sharks in die eindstryd ná skrik in tweede helfte
Dankie tog vir ʼn redelike goeie tweede helfte wat die Curriebeker-halfeindstryd op Kingspark na iets laat lyk het.
Lions in eindstryd ná stadige wegspring
Die groot skrik in die eerste nege minute het ʼn aanvanklike opgewonde skare op Ellispark sommer vroeg-vroeg tot stilte gedwing, maar dit was op die ou einde tog nie nodig nie.
Blitsbokke in eerste Wêreldbeker-halfeindstryd in 21 jaar
As jy die basiese goed reg doen, verval baie van die onsekerhede wat sewesrugby so ʼn onvoorspelbare sport maak.
Junior Bokke se terugvegpoging nie goed genoeg nie
Die Junior Springbokke moes tot dusver in die o.20-Wêreldkampioenskap drie keer in vier wedstryde ná ʼn rustydagterstand terugveg, maar kon Dinsdagaand, soos in hul laaste groepwedstryd teen Frankryk, nie die groot gaping vernou om te wen nie.
Vier uit vier vir Engeland teen Junior Bokke in uitspeelronde
Te veel verbroude duikslae, te min rugby wat gespeel is en swakker beheer van hulle besit het gister verhoed dat die Junior Springbokke vir slegs die derde keer in tien jaar na die o.20-Wêreldkampioenskap se eindstryd deurdring.
Federer in eindstryd; Williams-susters weer teen mekaar
Roger Federer het Stan Wawrinka Donderdag in vyf stelle geklop om te kwalifiseer vir sy sesde Australiese Ope-eindstryd, en Venus Williams sal haar suster Serena as teenstander hê wanneer dié Saterdag probeer om haar 23ste Grand Slam in te palm.
OP-klubs wil Super12-eindstryd oorheers
`n Uitenhaagse derby en `n poging van Spring Rose om die eindstryd van die Oos-Kaapse Super12-reeks tot spanne uit die Oostelike Provinsie (OP) te beperk, kenmerk Saterdag die halfeindronde van die reeks.
Bokke se beste nie goed genoeg
Die All Blacks is deur na die eindstryd van die Wêreldbeker nadat hulle Suid-Afrika Saterdag naelskraap 20-18 op Twickenham geklop het.
Sagte Japanners sal maar sukkel tussen die grotes
Nooit is `n baie lang tyd, maar ek weet nie of Japan binne die afsienbare toekoms saam met rugby se Groot Vyf sal gesels nie.