“Hie! Eina!” brul ek terwyl ek na die kramp in my regterbeen gryp. Die volgende oomblik wil ʼn mede-drawwer by my weet presies waar die “hiëna” is wat ek kwansuis gewaar het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Halfmarathon"
Kom draf in Monument se skadu
“Die roete is ongetwyfeld uitdagend, maar deelnemers word getrakteer met ’n asemrowende uitsig oor die hoofstad, asook die ryk natuurlewe binne die natuurreservaat se grense.”