‘n Man is dood en nog ‘n man is ernstig beseer in twee aparte skietvoorvalle in Midrand en Johannesburg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Halfway House"
Twee beseer na gebou ineenstort
Twee mans is beseer nadat ‘n gebou Maandagoggend in Midrand ineengestort het.