Die Gautengse departement van gesondheid sê die dodetal het Vrydag verder gestyg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hammanskraal"
Ongetoetste water in Hammanskraal verkoop
Die Tshwane-metro het intussen bevestig dat minstens 21 mense sedert die cholera-uitbreking in die gebied gesterf het.
Dowe skoolseun neem eie lewe
Die skoolseun en sy meisie het glo ’n uitval gehad.
Konstruksiewerker uit sloot gered
Die man het onder meer sy linkerbeen gebreek.
Twee polisielede ernstig beseer in transitorooftog
Twee polisiebeamptes het ernstige beserings opgedoen nadat hulle Maandagoggend op ʼn transitorooftog by Rooiwal, noord van Pretoria by Hammanskraal, afgekom het.
Kinders sterf in stormwatersloot: Ambulanstoerusting was glo foutief
Dit word beweer dat die toerusting wat hulle gebruik het foutief en wanfunksioneel was.
Reën in Gauteng: Kinders sterf in stormwatersloot
Die stormwatersloot het water opgegaar weens die naweek se swaar reën in die omgewing.
Pa en seun in brand vasgekeer, seun kritiek
JJ en Henry het agtergebly om ’n ogie oor die laaste van die vlamme te hou, “toe draai die wind”.
Hammanskraal-water is veilig om te drink, sê Tshwane
Die Stad Tshwane gaan watertenkers, wat in Hammanskraal en omliggende dele ontplooi is, van Saterdag 8 September onttrek.
Moontlike cholera-uitbreking noord van Pta
“Die metro het rondgaande watertenkers na die omgewing gestuur om te verseker daar is deurlopend voorsiening van drinkwater vir inwoners in die gebiede wat geraak word.”
Vermeende onwettige jagters vrygelaat
Ondanks ʼn reusepoging Sondag deur lede van die gemeenskappe van Kameeldrift en Hammanskraal in die noorde van Pretoria om ʼn groep vermeende onwettige jagters vas te trek, is die verdagtes vrygelaat en geen klagte is by die polisie aanhangig gemaak nie.
Vrou op kleinhoewe geskiet
ʼn 56-jarige vrou is Maandag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe noord van Pretoria geskiet.
Ontvoerde kinders se verkoolde liggame gevind
“Die kinders se ma het hulle op 31 Desember as ontvoer aangemeld.”
Vrou spring glo uit bewegende motor
ʼn Vrou, vermoedelik in haar 40’s, is Donderdagmiddag beseer toe sy na bewering uit ʼn bewegende voertuig gespring het.
Interdik teen onwettige grondgrypers in Hammanskraal toegestaan
“Ons maan die publiek om veral in die komende feesseisoen ’n wakende oog oor hul eiendom te hou omdat die tendens van grondbetreding dikwels in hierdie tyd van die jaar toeneem.”
Twee beseer tydens twee kleinhoewe-aanvalle
In een van die aanvalle is ʼn man met ʼn moersleutel oor die kop geslaan, terwyl skote tydens ʼn tweede kleinhoewe-aanval tussen die aanvallers en slagoffers afgevuur is.
Ontsnapping uit polisietrok: Drie vas
Dit is egter nie bekend gemaak hoe hulle dit reggekry het nie en ʼn ondersoek word gedoen om die presiese omstandighede rondom die voorval vas te stel
Pta-polisieman skiet glo gesin, homself
ʼn Pretoriase polisiebeampte het na bewering Dinsdagnag sy vrou en hul sewejarige dogter met sy dienspistool geskiet, waarna hy glo selfmoord gepleeg het.
Hammanskraal-betoging: Plakkers bly waar hulle is
Die uitsetting van duisende Hammanskraal-inwoners wat grond beset wat onderskeidelik deur die Tshwane-metro en deur ʼn koninklike familie besit word, is stopgesit.
Vyf vas na Hammanskraal-geweld
Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die geweld in Hammanskraal, waartydens twee mense dood en talle beseer is.