Rene Borchjes (39) het Dinsdag in die Bellville gespesialiseerde handelsmisdaadhof verskyn nadat sy glo nie die geld terugbetaal het wat sy gesteel het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "handelsmisdaad"
SA bloediger as verlede jaar, wys statistiek
Die vrystelling van die jaarlikse nasionale misdaadstatistiek vandag deur die minister van polisie, Nathi Mthethwa in Pretoria, skilder ’n bloedige prentjie wat deur een ontleder as “die swakste syfers in tien jaar” bestempel is.