‘n Storm het om die kop van Alfie Phokobye, ʼn produksie-assistent en vloerbestuurder van die televisiekanaal SuperSport, uitgebreek nadat hy glo Donderdag ʼn uitlating op Facebook gemaak het wat op haatspraak mag neerkom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "handgranate"
Plofstof, ammunisie op plaas gevind
Kratte met vuurwapens en plofstof is Saterdag onder die grond op ʼn plaas naby Rustenburg, Noordwes, gevind.