Ilze Nieuwoudt gesels vir oulaas oor Afrikaanse geskiedkundige interessanthede. Ons kuier by die Bloemfonteinse rockgroep, K2, en Hannes Snyman vertel ons van kook met sjokolade.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hannes Snyman"
Allegaartjie 2 – Program 89
Ons gesels met Peet du Toit oor sy resepteboek. Ilze Nieuwoudt bespreek die geskiedenis agter plekname en die sjokolateur, Hannes Snyman, deel ʼn paar interessante feite oor sjokolade.
Allegaartjie 2 – Program 84
In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Susan Lombaard vir oulaas met Lani Snyman oor koffie. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer van die held, Wolraad Woltemade en die sjokolateur, Hannes Snyman, verduidelik wanneer sjokolade gesond is.