Minstens drie mense is beseer en groot skade is aangerig weens stormsterk winde in Hanover Park in Kaapstad.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hanover Park"
Skietery in Hanover Park veroordeel
Die minister van gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, Albert Fritz, het ten sterkste ʼn skietvoorval veroordeel waartydens ʼn 28-jarige man Saterdag dood en minstens sewe mense beseer is.
Polisie ondersoek dubbele moord in Hanover Park
Die man het verskeie skietwonde aan sy liggaam gehad en die vrou se liggaam het sowat tien meter van die man af gelê.
Tweede verdagte (17) vas oor jong vrywilliger se dood
Noordien, ʼn vrywilliger van die liefdadigheidsorganisasie Gift of the Givers, is dood toe hy in die middel van twee bendes in Hanoverpark se kruisvuur beland het.
Jong Kapenaar se ‘moordenaar’ vas
“Hoeveel ouers en broers en susters sal nog moet treur voor ons as ʼn nasie beslissend optree om bendebedrywighede, dwelmmisbruik en geweld hok te slaan?”
Man vas oor vierjarige se moord
ʼn 40-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn vierjarige seuntjie in Hanover Park.
Kleuter (4) in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Vierjarige kleuter is Woensdagaand in Hanover Park in Kaapstad doodgeskiet.
Drie wou glo 14-jarige vermoor
Drie mans, wie se beweerde plan om ʼn 14-jarige seun te vermoor glo in die wiele gery is toe hulle ʼn ander man doodgeskiet het, het Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.