Kom luister saam na ‘n Griekwagebed voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”.
Alles vir die sleutelwoord "Hans du Plessis"
Luister: Griekwagebed – Red my!
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, “Red my”. Voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne” geskryf deur Hans du Plessis en uitgegee deur Lapa Uitgewers.
Luister: Griekwagebed – Erfkjind
Kom luister saam na ‘n Griekwagebed, Erfkjind, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Karos orie dyne”.
Luister: Griekwagebed – Psalm 1
Kom luister: ‘n Griekwagebed, Psalm 1, voorgelees en opgeneem deur Veronica Geldenhuys uit die boek “Innie Skylte vannie Jirre”
ATKV-skryfskool ‘een van die suksesvolstes’ nóg
“Dit gee my groot genoegdoening; dat talentvolle mense die skryfskool bywoon en dat die opset daar dan ʼn vuurtjie binne hulle aansteek sodat hulle ook eendag kan publiseer.”
Dialekskat van Afrikaans gevier
“Die invloed van inheemse tale op Standaardafrikaans strek veel wyer as die opname van ’n paar leenwoorde. Op elke analisevlak kan die invloed van Afrika aangetoon word.”
[Video] Ek onthou PG du Plessis
“Suid-Afrika en Afrikaans het ʼn ikoon verloor, ʼn woordmeester, maar ek, ek het ʼn goeie vriend verloor, ʼn woordvriend sonder gelyke.”
Boek: Tussen die klippe
Die jongste boek uit die pen van die bekroonde skrywer, Hans du Plessis
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: In die skuilte van die Here
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, bespreek Theresa Papenfus en Hans du Plessis sy boek, In die skuilte van die Here.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Die Son Struikel
Hans du Plessis sê as jy nog nie Dolf van Niekerk se Die Son Struikel gelees het nie, het jy nog nie Afrikaans gelees nie. Dié boek vertel mynstakings was maar nog altyd dieselfde en boonop bied dit iets nuut elke keer as jy dit lees.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Los Donkies
Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels nou oor HS van Blerk se boek, Los Donkies. As jy nog nooit van die boek gehoor het nie, hoef jy nie alleen te voel nie.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Griekwa Psalms
Theresa Papenfus vra in hierdie aflewering van ons reeks gesprekke oor Afrikaanse moet-lees-boeke Hans du Plessis uit oor sy boeke, Boegoe van die liefde en Karos oor die Duine.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: André P Brink
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus oor André Brink se boeke.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Die Groot Trek romans
Theresa Papenfus is van mening dat jy gerus ook van Hans du Plessis se eie boeke op jou Afrikaanse moet-lees- lysie kan sit.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Romantiese fiksie
Theresa Papenfus en Hans du Plessis kyk vandag na Afrikaanse romantiese fiksie.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Elsa Joubert
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus oor Elsa Joubert se boek wat reeds in 13 tale vertaal is en ook verwerk is in ʼn drama.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Spanningsverhale
Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek spanningsverhale in vandag se gespreksreeks oor moet-lees-boeke.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Karel Kielblock
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, verduidelik Hans du Plessis vir Theresa Papenfus waarom Karel Kielblock ook by hierdie lys ingesluit is.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Fees van die Ongenooides
Theresa Papenfus en Hans du Plessis gesels in vandag se aflewering van Afrikaanse boeke wat jy moet lees oor dié roman uit die pen van die skrywer PG du Plessis.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Ampie
Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek Jochem van Bruggen se boek, Ampie.