Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek Sonja Loots se boek, Sirkusboere.
Alles vir die sleutelwoord "Hans du Plessis"
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Bart Nel
Die skrywer Hans du Plessis het in 2013 met Theresa Papenfus gesels oor Afrikaanse boeke wat elke boekliefhebber behoort te lees.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Raka
Theresa wou by Hans weet waarom party mense nie kans sien om dié boek te lees nie en sy vra dan sommer ook ʼn paar wenke vir hoe ʼn leser die roman kan aanpak, want dit is immers een van die grootste werke in Afrikaans.
Luister: Raak deel van ’n interaktiewe leeservaring by Aardklop
Byderhand is ʼn splinternuwe interaktiewe leeservaring wat vanjaar tydens die Aardklop Nasionale Kunstefees plaasvind. Die projek word aangebied deur die vakgroep Skryfkuns aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus en Maroela Media het met prof. Franci Greyling van dié vakgroep daaroor gesels.
Resensie: Inboekeling: lekkerleesstorie én stof tot nadenke
Hans du Plessis se jongste roman, Inboekeling, is ‘n lekkerleesstorie én bied stof tot nadenke, skryf Susan Lombaard.