Die man wat verdink word van die moord op Hansie Raath (54) en twee kinders Saterdagaand op Raath se familieplaas naby Vredefort in die Vrystaat, het in die hof verskyn.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Hansie Raath"
Drie op Vredefort-plaas vermoor: ‘Sy vertroue het hom sy lewe gekos’
Hansie Raath (54), die man wat oor die naweek saam met twee kinders op sy familieplaas naby Vredefort in die Vrystaat met sy eie vuurwapen doodgeskiet is, het sy vermeende moordenaar geken.